Successfully reported

River Cottage Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Mariska L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ontspanend, gerieflik en wilde diere bonus besoeke! Die Cottage het alles ingehad wat ons nodig gehad het vir die naweek. Dit is maklik bekombaar en die uitkykpunt oor die Krokodilrivier is heerlik. Die "Bos TV" met sy naggeluide het vir heerlike ontspanning gesorg. Beslis 'n stop werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neldan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Gemaklik, rustig. Die verblyf was fantasties en die gasheer was vreeslik behulpsaam en vriendelik. Die verblyf is ook 10 min van die Kruger Malelane hek. Ek sal dit vir seker aanraai vir enigiemand wat na die Kruger Wildtuin wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker langs die Krokodilrivier met rustige atmosfeer. Die verblyf vir die 3 dae was baie lekker en rustig. Vriendelike gasheer het ons dadelik tuis laat voel. Om by die uitkykpunt te sit en oor die rivier te kyk, was heerlik en baie rustig. Baie mooi tuine. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige ligging. Ons was baie beïndruk met die diens. Die ligging is ideaal en die eenheid is baie goed ingerig. Ons gaan vir seker weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matt H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Great location and friendly host. Great place to enjoy game watching at sunset! Fantastic stay - the location is incredible and we saw elephants, hippos, and buffalo at the river within the first hour that we were there. The accommodation was spacious and clean, and the host was super friendly and helpful. He gave us advice for our Kruger trip, but he is also very knowledgeable about the animals and their habits and was willing to share!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Okt 2025

Great value for money, and view of the KNP across the river. We enjoyed our stay at River Cottage Lodge, our accommodation was clean and comfortable. We watched the sunset from the deck overlooking the river; the resident hippos kept us entertained!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juliana O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Baie lekker en veral uitkyk op die wildtuin. Baie lekker gebly. Sal net sê die website moet opgedateer word aangesien daar nie meer 'n restaurant is nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Comfortable with a great view of the Crocodile River from the main entertainment. Clean, comfortable room which is very spacious, nice when you need to do repacking before moving on to the next destination. The viewing deck is brilliant. We got the aways and saw a tree having dinner and watching the animals come down to the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Rustig met pragtige dierebesigtiging. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig oor die rivier was 'n bonus. Dit was 'n perfekte plek om te oornag voor ons Krugerwildtuin toe gegaan het. Ons kon ons kos vir die wildtuin in die dorp koop en ons het ons eerste diere vanaf die dek besigtig!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton D
1 nag Saam met vriende
4.2
Okt 2025

Lekker geslaap! Lodge bestuurder is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 525
R 1 525 R 1 297
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 525
R 1 525 R 1 297
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 525
R 1 525 R 1 297
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu Road, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689fce99c6a6936973161353d5822e01a4e2c4d352d03dbb88f1e899b63bc2b53b3631eefb37c9a2c0258053ea3c2fae3749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 525 nouVanaf R1 296 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Kudu Road Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.484865110922 31.506552471489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang