Successfully reported
+29

River Hill Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Mkonto's Causeway Road, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

River Hill Lodge is in Komatipoort geleë. Dit is 'n klein, privaat lodge in 'n natuurlike bosveld-omgewing langs die Komatirivier. Die konferensiesentrum, kroegsitkamer en swembad bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Komatirivier, die gholfbaan en die Krugerwildtuin.

Verblyf word in 7 eenhede met slaapplek vir 26 gaste aangebied. Die eenhede sluit in enkelkamers, 'n selfsorg-chalet met 3 slaapkamers en 'n selfsorg-chalet met 2 slaapkamers in. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad, 'n stort of albei, en sy eie ingang.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n kroeg, gaste-sitkamer, konferensiegeriewe, wasgoeddienste en 'n restaurant in. Gaste is ook welkom om op die perseel vis te vang, te swem en voëls te kyk.

Nabygeleë aktiwiteite sluit vlieghengel, die Groot 5, wildritte, begeleide wandelinge, visvang, voëlkyk en wildkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Frances R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en mooi uitsig. Die verblyf en geriewe is uitstekend. Diens fantasties.
Jun 2025
Cathie K
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale oornag plek. Die lodge is ideaal geleë. Tuine is netjies en die eenheid waarin ons gebly het, was skoon en netjies. Ons was vriendelik ontvang....
Sien meer
Mei 2025
Frances R
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie kos, vriendelike diens, skoon gemaklike kamers. Baie aangename verblyf, netjies en skoon. Vriendelike en hulpvaardige personeel.
Mei 2025
Loraine D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, gerieflike verblyf, skoon en netjies, vriendelike personeel. Baie lekker, mooi plek, sal definitief aanbeveel.
Apr 2025
Mart L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike plek, lekker kos en sommer naby genoeg vanaf Crocodile Bridge. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike personeel en lekker kos. Baie geriefl...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Carlos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 Mkonto's Causeway Road, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink River Hill Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Mkonto's Causeway Road, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIGZ5WyTd3EaSLTJzbiZsfTKdbo3UFShoALXmkDw8LqOZslFY1G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 1 Mkonto's Causeway Road Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.445167835292 31.964798477177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang