River Hill Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Mkonto's Causeway Road, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
River Hill Lodge is in Komatipoort geleë. Dit is 'n klein, privaat lodge in 'n natuurlike bosveld-omgewing langs die Komatirivier. Die konferensiesentrum, kroegsitkamer en swembad bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Komatirivier, die gholfbaan en die Krugerwildtuin.
Verblyf word in 7 eenhede met slaapplek vir 26 gaste aangebied. Die eenhede sluit in enkelkamers, 'n selfsorg-chalet met 3 slaapkamers en 'n selfsorg-chalet met 2 slaapkamers in. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad, 'n stort of albei, en sy eie ingang.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n kroeg, gaste-sitkamer, konferensiegeriewe, wasgoeddienste en 'n restaurant in. Gaste is ook welkom om op die perseel vis te vang, te swem en voëls te kyk.
Nabygeleë aktiwiteite sluit vlieghengel, die Groot 5, wildritte, begeleide wandelinge, visvang, voëlkyk en wildkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Carlos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Mkonto's Causeway Road, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink River Hill Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Mkonto's Causeway Road, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang