Successfully reported
+14

River Run Cottage @ Cleopatra Mountain

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmoor Road, Kamberg Valley, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

River Run Cottage @ Cleopatra Mountain is 'n selfsorgkothuis hoog op die Klein Mooirivier met asemrowende uitsigte oor die Drakensberge. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek in die Kambergvallei in die Drakensberge.

Hierdie eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en albei en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n solderruimte met 2-enkelbeddens vir kinders.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Boonop is daar 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Buite is daar 'n privaat onderdakhoutdek met 'n tafel en stoele asook braaigeriewe wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan terwyl hulle oor die rivier uitkyk. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 1 km vanaf Cleopatra Mountain Farmhouse wat 'n restaurant bied.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Highmoor Road, Kamberg Valley, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmoor Road, Kamberg Valley, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f2074da8d16b6f17b4bdee2c04c6f849233f301cea17d10e5dc28e63322612460376d766098635816dccc3a2342b02dacd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6) Highmoor Road Kamberg Valley 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.319926 29.662725
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang