Successfully reported
+11

Riverina Flats

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Riverina, Warden, 9890, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverina Flats bied gerieflike verblyf op 'n plaas in Warden en dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Elke woonstel het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke woonstel is met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Gaste het toegang tot 'n stoep met sitplek en 'n braai-area.

Kano's is teen 'n ekstra koste per persoon te huur sodat gaste die Wilgerivier kan verken. Natuurwandelings en voetslaan is gratis beskikbaar, maar 'n gids sal nie voorsien word nie. Visvang in die rivier is ook gratis, maar toerusting word nie voorsien nie. Baarshengel is egter teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar omdat gaste na die baarsdam (toerusting uitgesluit) vervoer moet word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Helani Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Farm Riverina, Warden, 9890, Vrystaat
  • Gaste dink Riverina Flats het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Riverina, Warden, 9890, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dc0df6a4ca26b56b0ca240183a1015ed268340d90d43dc02027c95d23c3485b238883c732ea46414786f8ddf87c984dcee9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Farm Riverina Warden 9890 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -27.963393441558 28.849377144844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang