Riverlands Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 51 Gogosoa Street, Observatory, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Riverlands Apartment is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die lewendige Observatory-woonbuurt. Ideaal vir paartjies, solo-reisigers of klein groepies, bied dit 'n gemaklike en gerieflike basis.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kas. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir eet en ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n oulike balkon met buitesitplek, 'n ideale plek vir 'n oggendkoffie. Gaste kan ook die gimnasium, swembad en veilige parkering op die perseel geniet. Vir ekstra gerief sluit die kompleks 'n winkelsentrum met 'n verskeidenheid restaurante en kruidenierswinkels in.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                
                            Perch Short
                            Stays
                        
                                    
Eiendomme 100+
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 51 Gogosoa Street, Observatory, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 51 Gogosoa Street, Observatory, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang