Successfully reported
+158

Riverman Cabin Country Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm JS 781/2, Mapochsgrounds, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Genesteld in die pragtige vallei van Tonteldoos, is Riverman Cabin Country Lodge die perfekte plek om verkeer te verruil vir donkies wat lui wei, haastige middagetes vir 'n piekniek in die natuur en stadsgeluide vir 'n aandliedjie, gesing deur krieke en georkestreer deur paddas, 'n oorvloed vars plattelandse lug en wyd oop ruimtes.

Elk van ons 7 troeteldiervriendelike kothuise en hutte (6 is volledig omhein) is rustiek elegant en versier in 'n unieke styl met knus binnenshuise kaggels sowel as privaat buitebraai-areas. Hulle is almal volledig gemeubileer en toegerus vir 'n huislike selfsorg-ervaring.

Riverman Cabin is 'n ideale bestemming vir troues, korporatiewe funksies, sosiale geleenthede en romantiese wegbreke.

Geriewe op die perseel sluit in baars- en vliegvisvang, 'n oefenbaan, 'n troukapel, 'n staproete, piekniekplekke, boma-fasiliteite en sonsondergangbankies met uitsig oor die 2 damme en die uitsigte oor die Steenbergberge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Corli C
Gesin met tieners
5.0
Prentjie mooi natuurskoon. Vir seker, sal weer gaan. Was ongelooflik lekker.
Okt 2025
Monique L
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aanbeveel. Defnitief die geld en afstand werd. Vreeslik rustig, netjies en veilig. Sal dit regtig aanbeveel as jy net wil ontspan.
Okt 2025
Zelda B
5.0
Safe, relaxing. The hosts are the kindest people. They walk around on the property making sure all is ok. Friendly, helpful owners and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Mark C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en stil gewees. Het baie lekker gebly. Plekkie was baie skoon en netjies gewees.
Nov 2024
Shawn C
Saam met lewensmaat
5.0
Extremely satisfied and will definitely return again. Peaceful and very beautiful views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Farm JS 781/2, Mapochsgrounds, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • Gaste dink Riverman Cabin Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm JS 781/2, Mapochsgrounds, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3284df4bf3d98c3aa794a535b2455aacd2d3424728cc7fd70a26334d02264b09ec5da25f230ee223cca57c2417d635ab04dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 Farm JS 781/2 Mapochsgrounds 1111 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.268489142878 29.975526637236
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang