Riverstill Guest Farm
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergenoeg Estate, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Riverstill Guest Farm skuil in 'n vallei teen die Groot Maricorivier, net 6 km buite Groot Marico. Hier sal jy rus en vrede in die natuur ervaar.
Daar is 5 plattelandse gastekothuise wat oor die plaas versprei is en privaatheid en ontspanning bied. Elke eenheid het selfsorggeriewe en beskik oor 'n kaggel en braai-area. Ander geriewe sluit elektrisiteit, elektriese geisers en gasstowe in. Elke kothuis het ook 'n stort. Bring asb. jou eie handdoeke en hout saam.
Doendinge in die omgewing sluit swem in die rivier, voëlkyk, voetslaan, piekniek en visvang in. Jy kan ook 'n skilderagtige roete in die omgewing aanpak en die Marico-oog besoek - die bron van die rivier is wat deur die plaas vloei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Vergenoeg Estate, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Gaste dink Riverstill Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergenoeg Estate, Groot Marico, 2850, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang