Successfully reported
+86

Riverstill Guest Farm

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg Estate, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Riverstill Guest Farm skuil in 'n diep vallei, wat deur die Groot Marico-rivier geskuur word, net 6 km buite Groot Marico. Hier is die klem op rustigheid, eensaamheid en herverbinding met die natuur.

Daar is 5 rustieke gastekothuise wat op die plaas versprei is met privaatheid en ontspanning in gedagte. Elke eenheid bied selfsorggeriewe en is toegerus met kaggels en braai-areas. Geriewe sluit elektrisiteit, elektriese geisers en gasstowe in. Alle kothuise is slegs met storte toegerus. Voorsien asseblief jou eie handdoeke en vuurmaakhout.

Aktiwiteite in die area sluit swem in die rivier, voëlkyk, voetslaan, piekniek hou, of visvang in. Alternatiewelik kan jy rustig op een van die skilderagtige roetes in die omgewing ry en die Marico-oog besoek, die bron van die rivier wat deur die plaas vloei.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Tersia M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 'n fantasiese naweek gehad saam met ons honde-kinders. Ons het 'n fantasiese naweek gehad saam met ons honde-kinders. Ons het waarde vir ons g...
Sien meer
Aug 2025
Malie G
Gesin met tieners
5.0
Nuwe avonture, nuwe vriende. Dis 'n verryking. Riverstill is 'n juweel. Dis 'n baie spesiale plek en word bewoon deur besondere mense (en diere). Die ...
Sien meer
Des 2024
Alida V
Gesin met klein kinders
5.0
Very relaxing. Beautiful location, in the heart of the bushveld. Big green lawns with huge trees surrounding the accommodation, perfect...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Alex R
4.8
Quiet and relaxing. They were friendly and very hospitable. They went out of their way to help me. The cottages are very well kept and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Hendrik D
Gesin met klein kinders
4.8
Stil en ontspannend. Lekker rustig en stil, kan goed ontspan.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vergenoeg Estate, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Gaste dink Riverstill Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg Estate, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzOTc2ZTlkLTI5NWUtNDE5Yy1hOGQ3LTRjMDUyMWZjM2Y3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Vergenoeg Estate Groot Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.64325 26.429111111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang