Successfully reported
+40

Riviera @ Vaal

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Riviera Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Riviera @ Vaal is in die hartjie van Douglas geleë, op die oewer van die Vaalrivier. Douglas is 'n rustige dorpie in die Noord-Kaap, ongeveer 120 km suidwes van Kimberley, die Diamantstad. Dit is die ideale wegbreekplekkie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word aangebied in 6 stylvolle villas, sommiges met 1 kamer en ander met 2. Vars linne, handdoeke en 'n skoonmaakdiens word voorsien. Die moderne afwerkings vervolmaak die prentjie. Die villas is volledig toegerus vir selfsorg en het ook braaigeriewe buite.

Riviera @ Vaal is in 'n rustige omgewing en het 'n huislike atmosfeer. Hier kan jy weer jou kop skoonkry en dit bied jou 'n privaat en ontspanne ruimte wat jy jou tydelike tuiste kan noem. Dit is in 'n veilige kompleks met toegangsbeheer. Let asseblief daarop dat alhoewel Riviera @ Vaal op die rivieroewer is, dit nie juis 'n plek is waar watersport beoefen word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lané P
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik, lekker en mooi. Ons het ons oorbly by Riviera @ Vaal vir seker geniet en het baie lekker gebly. Die plekkie was netjies en mooi en ons was b...
Sien meer
Okt 2025
Annette C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly! Ons het eintlik net daar geslaap en weer 5 uur die volgende oggend verder gery. Baie netjies en mooi. Jammer ons kon nie langer daar bly...
Sien meer
Sep 2025
Wanda P
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon netjiese, goed geleë en goed ingerigte blyplek. Weereens baie lekker gebly.
Sep 2025
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Goei en gerieflike oornagverblyf langs die Vaalrivier. Kamer en kombuis is keurig ingerig met alles wat nodig is. Heerlik geslaap en gebly.
Aug 2025
Hennie R
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gerieflik, rustig. Sal beslis weer daar gaan bly. Pragtige akkommodasie met 'n lieflike uitsig.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Riviera Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Riviera @ Vaal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Riviera Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab1cc4802f0151e0fc93e3a3aed9bb5762d1f7d130d371e6118a67269f31f60388e4ab926cf6e02ea020cbcca48b248d52b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 1 Riviera Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.04936299712 23.779012709856
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang