Successfully reported

Rivonia Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Marlien D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjiese, skoon verblyf met vriendelike diens. Het 'n plek naby die Visa kantore gesoek en die ligging was perfek. Skoon en netjies met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal enige persoon aanbeveel. Goeie ligging, baie vriendelike en professionele ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie netjies, skoon en gerieflik. Ons het regtig baie lekker gebly. Nie al die geriewe was in die kamer soos gewys op die site nie, maar ek dink dis omdat die plek nuut opgeknap was. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ek is dadelik gehelp met versoeke. Baie netjies en skoon, gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Goeie waarde. Rivonia is die beste waarde vir geld. Ruim kamer, kombuis en badkamer. Baie stil, rustige omgewing. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desigan N
Kort verblyf
4.4
Mrt 2025

Great value. Great stay, Vasco and team were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anja N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Sep 2025

Skoon en netjies. Netjies en skoon. Waarde vir geld. Die enigste negatiewe is dat die een dag wat hulle die eenheid skoongemaak het, het hulle nie weer die eenheid gesluit nie. Daar is ook geen melk saam die koffie nie. Verder was dit 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Richard C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Pleasant. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ria D
1 nag
4.4
Feb 2023

Die kuier was die moeite werd. Die personeel was uiters bekwaam en vriendelik. Ek sal graag net iets wil voorstel waarop hulle kan verbeter. 1. Daar moet 'n spieël monteer word by 'n elektriese plug sodat jy jou hare kan droogblaas en grimering kan doen. Daar is net 'n spieël in die badkamer. 2. Daar is redelik miere in die plek, daar moet dalk plaagbeheer gedoen word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Vasco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 645
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 645
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 645
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Stighlingh Road, Edenburg, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08b37452c9e19582cdae0f41ee7a1ff365b39435a75ca65ed5836814d1bf474401bdda88f0803f4be97db6c9bed7c5acfbc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R645 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 47 Stighlingh Road Edenburg 2191 Gauteng 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -26.0554283 28.0628149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang