Successfully reported
+16

Road Lodge N1 City

  • Kapasiteit: 148 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwtjie Rothman Street, N1 City, Goodwood, Cape Town, 7643, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 061 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Road Lodge N1 City bied bekostigbare en gerieflike verblyf in die Moederstad. Die sentrale ligging beteken dat dit naby die lughawe en Kaapstad se middestad vir sakereisigers is. Dis ook naby die strand en die Wynlande vir diegene wat die omgewing wil verken.

Die hotel se 92 kamers het elkeen lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank kan in party kamers vir 'n kind bygevoeg word. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in elke kamer. Gratis WiFi word voorsien. Van die kamers is vir persone met gestremdhede ingerig.

Die Road Lodge N1 City bied veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en koeldrank.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Paulus J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het tuis gevoel en die prys was vir seker sakpas. Die personeel by ontvangs het ons regtig tuis laat voel. Hulle kon ons help met 'n strykyster so...
Sien meer
Sep 2025
Estelle G
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, rustig. Altyd lekker, bietjie lawaaierig, softens met bouwerk wat aangaan, maar ek is baie happy.
Okt 2024
Hanriette R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geluk met jul opgradering van die kamers! Skoon en netjies. Sentraal en naby winkelsentrum.
Okt 2024
Chante H
Saam met vriende
5.0
Staffs willingness to assist was so good and we had a relaxing stay. Our stay for the night was really relaxing. The rooms we stayed in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Letanie Cathelene B
5.0
Staff was exceptional in their service. Room was comfy, and their food was yummy. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations N1
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Louwtjie Rothman Street, N1 City, Goodwood, Cape Town, 7643, Wes-Kaap
  • Gaste dink Road Lodge N1 City het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 061
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 061
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 061
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 148 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwtjie Rothman Street, N1 City, Goodwood, Cape Town, 7643, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a837bba6de2ec19f149614aace5f6b7ff07a61095b0e1f69e06051779ade8c3555b881bc5a0f901aea971900be913df1816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 061 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Louwtjie Rothman Street, N1 City Goodwood 7643 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890091333129 18.563111338916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang