Successfully reported

Road Lodge N1 City

Dubbelkamer - Nie-rook
Vanaf
Vanaf R 1 061
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
74 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en 'n klein kind, en het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in die kamer. Gratis WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Opknappingswerk sal vanaf April 2024 tot einde Oktober 2024 gedoen word. Die werk sal gedurende kantoorure plaasvind en ontwrigting sal tot 'n absolute minimum beperk word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 061
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 148 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwtjie Rothman Street, N1 City, Goodwood, Cape Town, 7643, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a837bba6de2ec19f149614aace5f6b7ff07a61095b0e1f69e06051779ade8c3555b881bc5a0f901aea971900be913df1816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 061 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Louwtjie Rothman Street, N1 City Goodwood 7643 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890091333129 18.563111338916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang