Road Lodge Pietermaritzburg
- Kapasiteit: 240 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr. Hesketh Drive and New England Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R830 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Road Lodge Pietermaritzburg bied gerieflike en bekostigbare verblyf in die besige KwaZulu-Natal. Dit is die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers, want dit is naby die lughawe, hoofweë, die middestad, universiteit, skole, sportgronde en verskeie kulturele en natuurlike besienswaardighede.
Dié hotel het 90 kamers met lugversorging, dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Sekere kamers het ook ’n enkelslaapbank vir ’n kind. Kamers met skakeldeure wat saam bespreek kan word is ook beskikbaar. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n lessenaar in. Daar is ook gratis WiFi. Sekere kamers is vir gaste met gestremdhede geskik.
Die hotel het veilige parkeerplek en 24 uur-ontvangs. ’n Ligte ontbyt word daagliks bedien en daar is ’n snoepmasjiene waar gaste versnaperings en drankies kan kry. Die hotel het ook ’n lieflike swembad met lekker plek om te ontspan.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Cnr. Hesketh Drive and New England Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Road Lodge Pietermaritzburg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 240 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr. Hesketh Drive and New England Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang