Road Lodge Richards Bay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 180 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Tassel Berry and East Central Arterial Roads, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Road Lodge Richards Bay bied bekostigbare en gerieflike verblyf in dié industriële dorp met een van die land se grootste hawens. Of gaste vir besigheid of vakansie reis, die hotel is ideaal geleë, naby die middestad, universiteit, skole, Boardwalk Mall, munisipaliteitskantoor en ander belangrike plekke om te besoek.
Die hotel bied verblyf in 90 kamers met lugversorging, dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met storte. 'n Enkelslaapbank vir 'n kind is in 'n paar van die kamers beskikbaar. Skakelkamers vir gesinne is ook beskikbaar. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gratis WiFi word voorsien. 'n Paar van die kamers is spesifiek vir gaste met gestremdhede ontwerp.
Road Lodge Richards Bay bied veilige parkeerplek, 'n 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt wat daagliks beskikbaar is. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en koeldrank. Die swembad is 'n uitstekende plek om buite te ontspan.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner Tassel Berry and East Central Arterial Roads, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Road Lodge Richards Bay het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 180 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Tassel Berry and East Central Arterial Roads, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang