Road Lodge Richards Bay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 180 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Tassel Berry and East Central Arterial Roads, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Road Lodge Richards Bay bied bekostigbare en gerieflike verblyf in hierdie nywerheidsdorp met een van die land se grootste hawens. Of jy nou vir besigheid of ontspanning reis, die hotel is ideaal geleë naby die SSK, universiteit, skole, Boardwalk Mall, munisipaliteit kantore en ander besienswaardighede.
Die hotel met 90 kamers bied 'n aantal lugversorgde kamers met dubbel- of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank vir slegs 'n kind is in sekere kamers beskikbaar. Interleading gesinskamers is ook beskikbaar. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Geselekteerde kamers is ontwerp vir fisies gestremdes.
The Road Lodge Richards Bay bied veilige parkeerplek, 'n 24-uur-ontvangs en het daagliks 'n ligte ontbyt beskikbaar. Daar is ook verkoopmasjiene met versnaperinge en drankies. Die swembad is 'n wonderlike plek om in die buitelug te ontspan.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner Tassel Berry and East Central Arterial Roads, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Road Lodge Richards Bay het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 180 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Tassel Berry and East Central Arterial Roads, Arboretum, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang