Successfully reported
+11

Robertson Huis Kothuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Schoeman Street, De Rust, 6550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Robertson House Cottage is 'n losstaande selfsorghuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in De Rust, Wes-Kaap. Dié kothuis is die ideale oornagverblyf vir familie en vriende.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 5 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die kamer het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Albei kamers het lugversorging.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, die tuin en veilige parkeerplek van die straat af. Hierdie kothuis is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en is ongeveer 35 km vanaf Oudtshoorn.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jenny N
5.0
Friendly host, quaint town, stunning area. Beautiful cottage. Very comfortable with charming decor.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ina D
Saam met vriende
5.0
Wonderlike verblyf en natuurskoon omgewing. Die beste blyplek, groot gerieflik met alles wat jy nodig het om dit ʼn onvergeetlike tyd te maak. Gemaklik...
Sien meer
Sep 2025
Maatje W
Gesin met tieners
5.0
Ons sal weer kom bly! Kan dit beslis aanbeveel. Pragtige vintage dekor, baie gemaklik, alles wat jy nodig het, vriendelike en persoonlike diens, stapa...
Sien meer
Jul 2025
Gerrit V
Saam met vriende
5.0
Ek sal hulle beslis aanbeveel. Baie netjies. Ongelooflik mooi, netjies en Suezette het uit haar pad gegaan om alles vir ons spesiaal te maak.
Mei 2025
Aletha C
Saam met vriende
5.0
We enjoyed a leisurely stay and would definitely recommend this to anyone. The house may appear small from the outside, but it is, in f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 37 Schoeman Street, De Rust, 6550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Robertson Huis Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Schoeman Street, De Rust, 6550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc122fd536e75d29db7efbd8199e6513c6d8cff5bb9b64afee4972d47d4b79e17ee8c9c7a52d084472d87656690338f7704f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 37 Schoeman Street De Rust 6550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.489965375299 22.533329129219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang