Robin's Rest and Lilly's Rest
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Cradock Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Robin's Rest and Lilly's Rest is in George, net 8,4 km vanaf George Lughawe. Gerieflike selfsorgverblyf word in 2 aparte woonstelle gebied. Dis ideaal vir gesinne, groepe of sakereisigers.
Robin’s Rest het slaapplek vir 9 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n sitarea met ekstra enkelbeddens, en 'n badkamer en 'n kombuis. Die skuifdeur in die leefarea lei na 'n privaat binnehof met 'n tuin en ingeboude braaigeriewe. Gratis WiFi word voorsien.
Lilly's Rest is 'n eenslaapkamerwoonstel geskik vir sakereisigers, oornaggaste of vakansiegangers. Die oopplanwoonstel het 'n dubbelbed, sitarea, badkamer en kombuisie. Gratis WiFi word voorsien. Gaste het toegang tot braaigeriewe in die klein tuin.
Die ligging bied toegang tot verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede op die Tuinroete. Victoriabaai se strand is net 12,6 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tammy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 20 Cradock Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Robin's Rest and Lilly's Rest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Cradock Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang