Successfully reported
+57

Robin's Rest and Lilly's Rest

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Cradock Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Robin's Rest en Lilly's Rest skuil in George, net 8,4 km vanaf George-lughawe. Gerieflike selfsorgverblyf word in 2 aparte woonstelle gebied, ideaal vir gesinne, groepe vriende of sakereisigers.

Robin's Rest kan tot 9 gaste akkommodeer en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n sitarea met bykomende enkelbeddens, 'n badkamer en 'n kombuis vir selfsorg. Die skuifdeure in die leefarea maak oop na die privaat binnehoftuin met ingeboude braaigeriewe. Gratis WiFi is ook ingesluit.

Lilly's Rest is 'n eenslaapkamerwoonstel wat ideaal is vir sakereisigers, oornaggaste wat deurreis en vakansiegangers. Dié oopplan-woonstel beskik oor 'n dubbelbed, 'n sitarea, 'n badkamer en 'n kombuisie vir selfsorg. Gratis WiFi is ook ingesluit. Gaste het toegang tot braaigeriewe in die klein tuinarea.

Die ligging bied toegang tot 'n verskeidenheid winkels, restaurante en besienswaardighede op die Tuinroete. Die naaste strand is Victoriabaai, wat 12,6 km ver is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 20 Cradock Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Robin's Rest and Lilly's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Cradock Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b356a33f05fe8bab6d77e2aa02e0504fecf9a5b1b9ddffea49edf7247117cf0f41e97c25fedde29a3d1676774ca62f70e55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 20 Cradock Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.972159980577 22.454021720238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang