Successfully reported
+8

Rocky Bay Resorts Caravan Park

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 1002 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 1 , Old Main Road, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rocky Bay Resorts is aan die skilderagtige Suidkus van KwaZulu-Natal, minder as 'n uur vanaf Durban geleë. Lieflike somers, gematigde winters en 'n ligging tussen goue strande, inheemse woude en golwende heuwels maak Rocky Bay Resorts die ideale vakansiebestemming regdeur die jaar!

Rocky Bay Resorts het akkommodasie wat in al jou behoeftes sal voorsien, asook baie staanplekke en see-uitsigte, asook 'n konferensiesentrum. Dit is alles in 'n lowerryke omgewing teen die kus geleë. Daar is baie aktiwiteite in die area om almal, jonk én jonk van gees, besig te hou: diepseevisvang, snorkel, jetski, gholf, bergfietsry, voetslaan, wildbesigtiging in wildparke, kasino en skubaduik. Dan praat ons nog nie eers van die karavaanpark en lodge se klimrame en swembaddens vir die jongspan nie.

Kom ontspan gerus op die afgesonderde strande en in rustige rotspoele naby Rocky Bay. Rocky Bay is ook naby Scottburgh vir diegene wat inkopies wil doen, 'n heerlike maaltyd by 'n restaurant wil geniet, of vinnig met wegneemetes die hongerpyne wil demp.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Vincent P
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike park. Dit is 'n wonderlike park. Netjies, veilig en waarde vir geld. Hulle sien my weer.
Sep 2025
Sharon G
Saam met lewensmaat
5.0
I was truly impressed, friendly and efficient. Exceptional place; the staff really care about your welfare. Very clean ablutions. Wonde...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Llewellyn T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gerus in die stilte en die wonderlike see-uitsig is al wat ons nodig gehad het. Die ligging en see-uitsig was fantasties. Die woonstel is ...
Sien meer
Jul 2024
Amri E
Gesin met tieners
5.0
Pragtige uitsig. Heerlike stil karavaanpark. Baie netjies op terrein en geriewe. Heerlike, ontspanne lang naweek gewees.
Jul 2024
Jacqi K
Gesin met klein kinders
4.6
Rus familie vakansie. Fantastiese ligging met wonderlike uitsigte.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • No 1 , Old Main Road, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rocky Bay Resorts Caravan Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 1002 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 1 , Old Main Road, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c8819ec1c91aa6f807e0464657623c70a3f0dca8ee3b52157fd917609a722e4a8b1c2186337b4d4874c97be422ceadb46c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 No 1 , Old Main Road Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.338094724483 30.729081019235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang