Successfully reported
+114

Rocky Hill Guest Farm

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwgedacht Concervancy, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rocky Hill Gasteplaas is slegs 35 km noord van Pretoria geleë en grens oos aan die Dinokeng-gebied. Die eiendom is in die Leeuwgedacht-bewaringsgebied geleë en bied verskeie soorte selfsorgverblyf weg van die stadslewe.

Gaste het 'n keuse tussen chalets, houthuise en tentkampe met slaapplek vir 2 tot 7 per eenheid. Sommige eenhede het hul eie kombuis- en badkamergeriewe, terwyl die res toegang tot gemeenskaplike ruimtes het.

Hierdie gasteplaas is perfek om die kinders saam te bring, aangesien daar 'n speelgrond vir kinders is. Hierdie eiendom bied verskeie aktiwiteite vir alle ouderdomme, soos wildkyk, swembaddens, staproetes en bergfietsroetes. Daar is ook 'n lokaal vir verjaarsdae, intieme troues en konferensies.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mariska H
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelikste mense! Ons het so tuis gevoel. Dis skoon en netjies met die moois. Puik! Dis nie eers die woord nie! Dit was ongelooflik lekker.
Jul 2025
Christelle Z
Gesin met klein kinders
5.0
'n Lekker naweek in die bos. Netjiese verblyf, vriendelike gasheer, lekker speelplek vir klein kinders.
Apr 2025
Tiisetso M
Gesin met klein kinders
5.0
We had a wonderful stay and wished we could extend our time. Peaceful and lovely!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Corlia D
5.0
Veilig, modern, skoon en waarde vir geld. Ons het so lekker daar gekuier, dit was veilig, skoon en die gasvryheid was ongelooflik. Ons sal vir seker t...
Sien meer
Mrt 2025
Adele H
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties vir 'n familie kuier. Rocky Hill is fantasties. Diens is besonders en die hele plaas is in 'n pragtige toestand.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Leeuwgedacht Concervancy, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng
  • Gaste dink Rocky Hill Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwgedacht Concervancy, 37 km from Roodeplaat, 0030, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57651b027c621e6b6959886b74f5d0d5213d756978e32da1a3712d4c7b4a0156165286b0710c666b0376a1bfa03744b3df1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Leeuwgedacht Concervancy 37 km from Roodeplaat 0030 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.468907013124 28.434097766876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang