Successfully reported
+12

Roetsies

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1798 Brandberg Street, Hentiesbaai, Erongo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Roetsies is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Hentiesbaai, 'n uur vanaf Swakopmund. Die pragtige en rustige dorpie spog met lang dele strande en uitstekende visvanggeleenthede.

Die ruim 3-slaapkamerhuis bied slaapplek vir tot 12 gaste op 'n slag. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en die sitkamer het 3 slaapbanke. Die eerste badkamer, en suite met die hoofslaapkamer, is toegerus met 'n bad, wasbak en stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort en wasbak het.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel terwyl die sitkamer 'n TV het. Bykomende geriewe sluit 'n dubbelmotorhuis, binnebraai-area en 'n groot tuin in.

Die huis is ideaal geleë naby die strand en 'n winkelsentrum terwyl ander doendinge in die area hengel, perdry, gholf, voetslaan, 4x4-roetes en vierwielmotorfietsry insluit.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

6

3 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1798 Brandberg Street, Hentiesbaai, Erongo
  • Gaste dink Roetsies het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1798 Brandberg Street, Hentiesbaai, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceqx6Pq6d87NGKGc3otQU4XP911GQHV1drNrM4zcFQThI5utlw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 12) 12 5 1 4 1798 Brandberg Street Hentiesbaai Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.132790038908 14.292111116655
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang