Successfully reported
+29

Roger House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Uitspanning Street, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Roger House is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Heroldsbaai. Hierdie pragtige vakansiehuis dien as die perfekte wegbreekplek vir beide strand- en natuurliefhebbers.

Dié huis het slaapplek vir altesaam 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, elk met sy en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n gemaklike koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 8 en stoele. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure kan gaste op die dek uitstap en begroet word deur sy onverbeterlike ligging aan die strand. Neem die vars seelug en sonstrale in en luister na die salige geluide van die branders wat op die strand breek. Dit is die ideale plek om 'n oggendkoffie of 'n glas wyn te geniet terwyl die son sak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 28 Uitspanning Street, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roger House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Uitspanning Street, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c53db465c750989ba3c7bdcc89a47bfee2698ddd91c86d68ca8280806ba1ca826023edb3a94037c13bc09bcc142494e3b82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 28 Uitspanning Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05328557568 22.393226664439
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang