Successfully reported

Rogge Cloof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Raline F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Heerlik, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolet H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Verblyf, personeel en diens was fantasties! Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ongelooflike tyd tussen die sterre. Baie lekker gebly en ongelooflik lekker daar, mense is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annele T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Unforgettable stay. We loved every minute. We loved every minute of our stay at Rogge Kloof. From the moment we turned in and entered the reserve, we were surrounded by springbok, and they were a sight to behold. We (4 adults and one child) stayed in The Stables, and we had everything we needed. It was pristine and very well presented. We did the gin tasting, Fossil Game Drive, and star gazing, and we recommend all. Ané was our guide for all, and she was lovely. Customer service is top notch. Our only regret was not being able to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carelia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Lekker gebly vir 3 nagte. Diens was baie goed, die kos was ongelooflik lekker en die Cedar Cottage was gerieflik en goed toegerus. Warmwatersakkies tesame met die baie lekker beddegoed maak dat mens heel aand warm slaap al is dit -3 grade buite. Die kaggel werk super goed in die kombuis/sitkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monica B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Lekker koue aande voor die kaggel. Self-catering - lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Riette V
1 nag Gesin met tieners
3.6
Aug 2025

Ons huisie was skoon en netjies en het lekker warm geslaap. Ons het lekker gebly. Was bietjie teleurgesteld in die sterre kyk. Nie een van ons kon iets deur die teleskoop sien. Die rede was glo dat die temperatuur te koud was.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zak V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

A great breakaway. This was more than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R354, Rogge Cloof, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMTY0MjNmLTUwMDItNDlmNC1hNTEwLWRjYWI4ZjZhZTg4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 R354 Rogge Cloof 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.523148963959 20.636731088162
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang