Successfully reported

Rondefontein Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 216 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
David H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Quiet and lovely on the farm. Lovely peaceful stay in the country. Very nice to chat to Louis - a very nice welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Thank you so much!

Nic E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflike lekker plek en goeie waarde vir geld! Baie goeie ligging naby die snelweg. Aandete was uit die boonste rakke. Louis is 'n ongelooflike goeie gasheer. Ons het ons verblyf baie geniet! Ons het die middag met ons aankoms heerlik gaan stap op die plaas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie! Dit was regtig baie lekker om hulle hier by ons te hê!

Helena V
1 nag
5.0
Jul 2025

Lieflike plaasverblyf teenaan die N1. Hartlike gasvryheid, heerlike kos, en die. Lieflike plaasverblyf teenaan die N1. Hartlike gasvryheid, heerlike kos, en die elektriese kombers op die bed is 'n bonus in die winter! Altyd lekker om hier te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie! Ons waardeer dit baie. Altyd so lekker om julle hier by ons te hê!

Leanne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

An excellent stopover. We had a super relaxing stopover on our road trip. The host was exceptionally friendly. The highlight was our 10/10 Karoo lamb dinner: exceptional. The warm fireplace was a treat on a freezing evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Thank you so much, it was great having you stay with us!

Adri D
1 nag
5.0
Mei 2025

Heerlik en rustig. Dit was so lekker rustig op die plaas, hoenders wat kekkel, voëls wat gesels. Ons is goed ontvang en die aandete was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie, ons waardeer jou mooi woorde!

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Thank you so much!

Jan O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Rustige plaas verblyf met al die nodige geriewe. Vriendelik ontvang. Rustig en stil plaas verblyf met al die nodige geriewe. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie!

Christo V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Puik, gasvry, alles wat mooi en lekker was. Vriendelik ontvang deur Louis wat ons dadelik na ons eenhede vergesel het. Alle fasiliteite is met ons gedeel en gewys. Dit was wonderlik om voor 'n heerlike warm kaggel te sit in die koue Vrystaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie!

Jan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vyfster aandete by heerlike kaggelvuur. Rolstoelvriendelike verblyf in goed toegeruste en ruim kamer. Word wakker met 'n rustige plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie!

Helena V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Rustige en gerieflike verblyf net 'n klipgooi vanaf die N1! Heerlike verblyf met uitmuntende gasvryheid en heerlike ontbyt en aandetes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicole & Louis
Rondefontein Guest Farm
Baie dankie! Ons waardeer dit!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicole & Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 216

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondefontein Guest Farm, Springfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ea1f4bb24d96448cc30084039130c8518a8c76e6df83b8cfe05909f752ea85ba12cfc4518f00345e85458409f6fde7c3bde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 216 5 1 5 Rondefontein Guest Farm Springfontein 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.241300577361 25.705990791321
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang