Roodegrond Rivier Kamp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Roodegrond Boerdery, Off the R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Vanaf R220 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Roodegrond RivierKamp is op 'n werkende sitrus- en aartappelplaas geleë, sowat 9 km vanaf die natuurlike en rustige Patensie. Gaste ry deur die lemoentuine en aartappellande om by die kampplek uit te kom. Die plaas is op pad na die Baviaanskloof, langs die Gamtoosrivier.
Daar is 'n gemeenskaplike ablusieblok met warm storte, spoeltoilette en 'n wasarea. Krag, water en braaidromme word voorsien. Gaste is welkom om van die 3 beskikbare kajakke gebruik te maak. Braaihout kan vooraf bestel word teen 'n ekstra koste. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kampeerders kan visvang, kajak, swem, voetslaan en bergfietsry.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marlindie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Roodegrond Boerdery, Off the R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
- Gaste dink Roodegrond Rivier Kamp het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Roodegrond Boerdery, Off the R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang