Successfully reported

Rooftops

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Brandon W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaxing. Baie lekker gebly, die plek is skoon en die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadene W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Pragtige skoon gerieflike plekkie. Baie lekker gebly, pragtige skoon plekkie, vriendelike gasheer en gasvrou. Alles wat jy benodig en meer. Losstaande eenheid van die huis af, baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rooftops bied alles wat jy nodig het. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld! Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke O
1 nag
5.0
Jul 2025

Pragtige netjiese verblyf! Pragtige, netjiese blyplek. Baie lekker geslaap. Vriendelike diens. Naby aan winkels. Ek sal Rooftops regtig aanbeveel. En beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

As above. It was like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Stil en rustig geslaap en baie lekker ontvang en afgesien. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2025

Gerieflik. Ons het beslis lekker gebly. Die plek is baie netjies. Die ontvangs is vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Gerieflik en veilig. Verblyf was uitstekend. Netjies en veilig. Verblyf beter as op die foto's.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryka F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Home away from home. Ek hou van die rustigheid en veiligheid. Geniet dit elke keer, sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reginald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Du Toit Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63bc6ddf7b5804732361ab21c3c74499d634ca16298382b69c6d1ef91b934307d47e0d1ad7d75e11046da7195420906bf51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 23 Du Toit Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.5323 20.0351399
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang