Successfully reported

Rooiberg Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2025 tot 12 Des 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 12 Des 2025.

Prys sluit in
Eenslaapkamer-chalet
Selfsorg
Tweeslaapkamer-chalet
Selfsorg
Luukse Suite
B&B
Solderkamer: 3 enkelbeddens
Slegs verblyf. Die gemeenskaplike sitarea het 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel.
Solderkamer: 8 enkelbeddens
Slegs verblyf. Die gemeenskaplike sitarea het 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel.
Solderkamer: 1 dubbelbed
Slegs verblyf. Die gemeenskaplike sitarea het 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel.
Solderkamer: 2 enkelbeddens
Slegs verblyf. Die gemeenskaplike sitarea het 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel.
Huisreëls

Ontbyt word teen 'n ekstra koste by die restaurant aangebied.
Ontbyt: 08:00 - 11h00
Middagete: 12h00 - 16h00
Aandete: 18h00 - 20h00
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Instandhouding sal van 12 tot 28 Mei 2025 op die dak van die restaurant gedoen word, gedurende welke tyd die restaurant gesluit sal wees. Alle etes sal gedurende hierdie tydperk by die opwip-restaurant in die Konferensiesentrum of Boma bedien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off route 62, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2MWMwNmUxLTE4ZmEtNDg2Yi1iNzJkLTA5NDdiMTU1ZmM1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 111 5 1 5 Off route 62 Vanwyksdorp 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.727777777778 21.559722222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang