Rooidam Campsites
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooidam Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Vanaf R150 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rooidam Campsites is ideaal vir gaste wat van die Kaapse Suidkus en die Oos-Kaapse gebiede na Namibië, Kgalagadi of Botswana reis. Dit is ook halfpad tussen die Kaapse Skiereiland en Gauteng.
Hierdie perseel bied gaste 'n keuse van 3 kampplekke. Elke kampplek het sy eie ablusieblok met 'n toilet, stort, wasbak, 'n enkelgasbrander en 'n standaard 220V-prop. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring. Daar is ook selfsorgkothuise op die perseel.
Boonop is braaigeriewe en WiFi by die opstal beskikbaar en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Tydens beurtkrag word hierdie verblyf deur 'n sonkragstelsel gerugsteun.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Andre' Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 650
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Rooidam Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Gaste dink Rooidam Campsites het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooidam Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang