Successfully reported
+16

Rose Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Thring Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rose Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Kroonstad. Die eenheid is op die eienaar se perseel en dis naby restaurante en winkels.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 5 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.

Gaste kan in die swembad afkoel, piekniek in die tuin hou of om die braai kuier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Christelle F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing en veilig. Ja, baie lekker, dankie.
Sep 2025
Zey D
5.0
Baie verwelkomende verblyf. Ongelooflike aangename verblyf.
Apr 2025
Abrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, gasvry en ruim. Fantastiese akkommodasie. Dit is 'n juweel in Kroonstad. Rose is 'n wonderlike gasvrou en die verblyf bied alles waaraan enige...
Sien meer
Mrt 2025
Pieter D
Gesin met tieners
5.0
Alles wat ons nodig gehad het, veilig, stil en rustig. Ons het lekker ontspan na die besige dag, dis soos 'n klein woonstel, nie net 'n kamer nie. Die...
Sien meer
Feb 2025
Lizelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, ruim, netjies. Rose is 'n baie goeie gasvrou en niks was te veel moeite vir haar nie. Ons het dadelik tuisgevoel. Die akkommodasie is baie g...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosemary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 26 Thring Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Thring Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72d1b7b613c9c65294fb81e2d73eb2457f9639d36db19d65c7ed90aa46d3be017b3e0a61c2b3c6bc11e89191ddee5250e3cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 26 Thring Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.6736252 27.2437512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang