Successfully reported

Royal Hotel Willowmore

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Corné J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie netjiese kamers, uitstekende kos, vriendelike en behulpsame personeel. Dit was heerlik! Veilig, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ons het heerlik gekuier. Die hotel en kamers was skoon, personeel vriendelik en kos heerlik (porsies net te groot vir een persoon).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Meer as verwag. Ons het bespreek omdat ons hond kon saam. Baie vriendelik en skoon. Beddens was gemaklik en kamers ruim. Die klein swembad en groot grasperk was 'n lekker bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

A welcome surprise at a great price. Old school charm with modern service, hospitality and great food at the bar area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zennie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Besonderse atmosfeer met stilte en netheid! Die hotel is so pragtig 'outyds' met hoë plafonne en grootdeurkosyne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Retro en fun. Baie aangenaam, uitstekende waarde vir geld restaurant/pub op voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol W
1 nag
5.0
Mrt 2025

Most enjoyable stay. Very pleasant, helpful and accommodating staff put 6 Nations rugby on for me in the bar as WiFi was not working in my room!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelene F
1 nag
5.0
Mrt 2025

Maak Royal Hotel Willowmore jou oornag stop! Het heerlik gebly. Baie gerieflike kamers en beslis hond-vriendelik met die mooi grasperke. Het baie welkom gevoel en die vriendelikheid van Royal Hotel word opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steffan V
1 nag
5.0
Feb 2025

I will be back. Great historic hotel and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwen R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Willowmore Royal Hotel. We stayed in the room without an en suite, which didn't bother us as the bathroom was across from our room. Everything was neat and clean. The room has a kettle with tea/coffee. Food and service were great, with reasonable prices all round. Lovely big patio to enjoy food and drinks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Knysna Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIpHte7AclFdRSsynwOnIXzvwSoNXq9xuunGUpL3pW8wsTRihyQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 31 Knysna Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.296310605515 23.484577283328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang