Successfully reported
+118

Rozendal Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 222 Emerald Avenue, Lyttleton Manor, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rozendal Guest House bied B&B en is in Lyttleton Manor, Centurion geleë. Die eienaar bestuur die gastehuis en dit is ook naby die Waterkloof-lugbasis, Netcare Unitas-hospitaal en Lyttleton-winkelsentrum.

Rozendal Guest House het 8 individueel versierde kamers. Hierdie kamers het elkeen 1 of 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer in.

Die gastehuis het ook 'n knus sitarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nadine B
5.0
Great place to stay if you need to be near Unitas. It was lovely. The rooms were clean and comfortable, and the staff were very friendl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Bianca F
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly en ontbyt sal enige tyd terugkeer na Rozendal as ek slaap. Baie lekker gebly en ontbyt sal enige tyd terugkeer na Rozendal as ek sla...
Sien meer
Apr 2025
Bianca S
5.0
Fantastic. Highly recommend. The staff is extremely friendly. My room was comfortable and I was pleasantly surprised to find that the c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Issie V
Gesin met tieners
5.0
Ontspannend en veilig. Baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt! Beveel ten sterkste aan!
Feb 2025
Carla O
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, vriendelik en netjies. Baie lekker gebly en ontbyt was heerlik. Vriendelike diens. Veilige parkering.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dagmar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 222 Emerald Avenue, Lyttleton Manor, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Rozendal Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 222 Emerald Avenue, Lyttleton Manor, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bbebbdb7a76ed41867f6683c8eae04aa7af4a6ae74156b6a67a01d5857056a518cefdeb3dfe90285fe5e8102037f801df6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 222 Emerald Avenue Lyttleton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.826680828599 28.195693784061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang