Rus en Raas Holiday Home
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 50% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 23 Nov 2025.
Kry 30% af vir verblyf voor 20 Desember 2025. Bespreekbaar tot 3 Nov 2025
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Okt 2025 tot 26 Nov 2025.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen rook, vaping of e-sigarette word binne die huis toegelaat nie. Geen ekstra gaste word toegelaat nie - slegs die aantal wat in die bespreking aangedui word. Vir u veiligheid en sekuriteit moet die hek, motorhuis en huis gesluit wees. Pasop vir opportunistiese misdaad. Geen parkering op grasperk nie. Geen harde musiek of geraas nie.
*TROETELDIERBELEID*
Tot twee klein hondjies kan Rus en Raas geniet.
'n Bykomende fooi van R125 per hond per nag is van toepassing, betaalbaar kontant of EFT met inklok.
Honde moet op bosluis-/vlugbehandeling wees of 'n bosluis-/vlughalsband dra. Honde word NIE in slaapkamers, op die beddens of op meubels toegelaat nie. Bring asseblief 'n krat of 'n troeteldierbed vir hulle. Troeteldiere moet huisopgelei wees en mag nie langer as 'n uur alleen binne die eiendom gelaat word nie.
Maak asseblief skoon na u hond in die tuin en gebruik die buite-drom vir alle afval.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Meeding Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang