Rus 'n Bietjie
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 Beaufort Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Vanaf R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rus 'n Bietjie bied gemaklike verblyf in die bekoorlike dorpie Loxton, wat dit 'n ideale oornagplek maak vir gaste wat 'n rustige en ontspannende omgewing soek.
Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en sluit 'n privaat badkamer in. Alle kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, insluitend tee, koffie, suiker, melk, glase, bekers, borde, eetgerei, 'n mikrogolfoond, ketel en yskas, sowel as 'n privaat braai-area vir gaste om te geniet.
Bykomende geriewe sluit in veilige parkering agter 'n geslote hek en gratis WiFi. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling, en die eiendom is volledig omhein vir ekstra gerief en sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Werner Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 73 Beaufort Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Rus 'n Bietjie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 Beaufort Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang