RusteVinde Gasteplaas
Beskrywing
Hierdie chalet het 1 koningingrootte bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook lugversorging. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstofie, yskassie, mikrogolf, ketel, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV teen die muur en toegang tot WiFi word voorsien. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels vanwaar gaste die uitsig kan geniet. Gaste het toegang tot hul eie braaigeriewe met 'n rooster en braaihout word voorsien. Gaste kan ook in die pragtige tuin by die koi-dam piekniek en die gemeenskaplike plonspoel geniet. Hierdie eenheid is nie troeteldier vriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binne die chalets verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet het 1 dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook lugversorging. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n stofie, yskas, mikrogolf, ketel, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV teen die muur en toegang tot WiFi word voorsien. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels vanwaar gaste die uitsigte kan geniet. Gaste het toegang tot hul eie braaigeriewe met 'n rooster en braaihout word voorsien. Gaste kan ook in die pragtige tuin by die koi-dam piekniek en die gemeenskaplike plonspoel geniet. Hierdie eenheid is nie troeteldier vriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binne die chalets verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet het 1 dubbelbed, 'n en suite-badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het, en lugversorging. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n stofie, yskassie, mikrogolf, ketel, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV teen die muur en toegang tot WiFi word voorsien. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels vanwaar gaste die uitsigte kan geniet. Gaste het toegang tot hul eie braaigeriewe met 'n rooster en braaihout word voorsien. Gaste kan ook in die pragtige tuin by die koi-dam piekniek en die gemeenskaplike plonspoel geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binne die chalets verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Boshuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort en bad. Die huis het ook 'n oopplan-leefarea en -kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook WiFi. Die huis lei na 'n lieflike kuier-stoep met braaigeriewe, roosters en braaihout. Gaste kan ook in die gemeenskaplike plonspoel baljaar. Hierdie eenheid is omhein en troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binne die chalets verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie groot eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is goed gemeubileer en is op 'n heuwel geleë wat asemrowende oostelike uitsigte beloof. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n lessenaar. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Daar is 2 badkamers waarvan beide 'n toilet, stort en 2 wasbakke het. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n dek met 'n privaat warmbad, 'n ingeboude braai, groot leefarea, WiFi, DStv en lugversorging. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Hierdie eenheid is direk langs die eenheid Uitsig. Hierdie eenheid is nie troeteldier vriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Rook is binne die chalets verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Uitsig beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n binnebraai. Daar is 'n houtvuurwarmbad op die stoep, asook DStv, WiFi, lugversorging, sonkrag en 'n gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binne die chalets verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas RusteVinde, Eersbewoondpad, Gedeelte 7 From the farm Vygeboomspoort, Between Modimolle en Bela-Bela, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang