Successfully reported

Rustic Dune Guest Suites

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
George K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

More than what I expected. Very friendly, our host offered us an upgrade to a much more expensive room for the same price we booked, nice surprise. Very quiet in a tranquil setting, would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het dit baie geniet om saam met ons familie ons tyd te geniet in Jeffreysbaai. Ons het baie lekker gebly. Ons was vriendelik ontvang en alles was so netjies. Rustig en stil asook veilig. Ons beveel Rustic Dune ten sterkste aan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rustic Dune Guest Suites
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Anina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal dit ongetwyfeld aanbeveel. Silwerskoon en uitstekend toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rustic Dune Guest Suites
Baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien.

Tertius S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Waarde vir geld, sal beslis weer besoek. Puik plek! Stel voor dat 'n elektriese prop by die spieël gesit word vir die haardroër.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rustic Dune Guest Suites
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering!

Sonja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Value for money. The accommodation was clean, modern and centrally situated. The host was friendly, would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rustic Dune Guest Suites
Thanks, hope to see you again soon!

Noleen A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Die kuier was rustig en veilig. Ideaal vir 'n ontspanne wegbreek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rustic Dune Guest Suites
Baie dankie, ons hoop ons sien julle gou weer!

Anne-marie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Mooi, skoon, vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar het vroeg inligting gestuur en ons vriendelik verwelkom. Die plek is baie mooi en ons sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rustic Dune Guest Suites
Baie dankie, Anne-marie. Julle is welkom om ons enige tyd te besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 710
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 710
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 710
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Sunbird Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeec934bb682ce810114277a7a81d46634ebe0f39a42d9018e1865ca921e6b0d252e27957ba1fd767db54c6a6469be002e6c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 19 Sunbird Avenue Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.082206 24.910879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang