Successfully reported
+41

Rustic Dune Guest Suites

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Sunbird Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R710 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustic Dune Guest Suites is geleë in Astonbaai, 'n kusvoorstad in die Oos-Kaap. Hierdie selfsorg-eenhede is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of enkelreisiger wat naby die see soek. Die eenhede is op die grondvloer van die hoofhuis geleë, toeganklik via trappe (geen hysbak nie).

Rustic Dune bied 3 afsonderlike gaste-suites met lugversorging en 'n oopplan-uitleg. Elke eenheid bestaan uit 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer, wat tot 2 gaste kan akkommodeer. Daarbenewens beskik die eenhede oor 'n slim-TV met DStv (Eenhede 1 en 3) en gratis WiFi. Hierdie eenhede is toegerus met sonkrag en word nie beïnvloed tydens beurtkrag nie. Lugversorging word egter snags deur beurtkrag beïnvloed, maar daar is waaiers om gaste koel te hou.

Die eiendom is gerieflik geleë minder as 1 km van Astonbaai-strand, 5 km van Jeffreysbaai en 1.5 km van Marina Martinique.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
George K
Saam met lewensmaat
5.0
More than what I expected. Very friendly, our host offered us an upgrade to a much more expensive room for the same price we booked, ni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Norma V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het dit baie geniet om saam met ons familie ons tyd te geniet in Jeffreysbaai. Ons het baie lekker gebly. Ons was vriendelik ontvang en alles was ...
Sien meer
Apr 2025
Anina D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit ongetwyfeld aanbeveel. Silwerskoon en uitstekend toegerus.
Feb 2025
Sonja C
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. The accommodation was clean, modern and centrally situated. The host was friendly, would definitely recommend it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Noleen A
Saam met lewensmaat
4.8
Die kuier was rustig en veilig. Ideaal vir 'n ontspanne wegbreek. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 19 Sunbird Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rustic Dune Guest Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 710
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 710
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 710
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Sunbird Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeec934bb682ce810114277a7a81d46634ebe0f39a42d9018e1865ca921e6b0d252e27957ba1fd767db54c6a6469be002e6c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 19 Sunbird Avenue Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.082206 24.910879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang