Rustic Dune Guest Suites
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Sunbird Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
- Vanaf R710 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rustic Dune Guest Suites is geleë in Astonbaai, 'n kusvoorstad in die Oos-Kaap. Hierdie selfsorg-eenhede is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of enkelreisiger wat naby die see soek. Die eenhede is op die grondvloer van die hoofhuis geleë, toeganklik via trappe (geen hysbak nie).
Rustic Dune bied 3 afsonderlike gaste-suites met lugversorging en 'n oopplan-uitleg. Elke eenheid bestaan uit 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer, wat tot 2 gaste kan akkommodeer. Daarbenewens beskik die eenhede oor 'n slim-TV met DStv (Eenhede 1 en 3) en gratis WiFi. Hierdie eenhede is toegerus met sonkrag en word nie beïnvloed tydens beurtkrag nie. Lugversorging word egter snags deur beurtkrag beïnvloed, maar daar is waaiers om gaste koel te hou.
Die eiendom is gerieflik geleë minder as 1 km van Astonbaai-strand, 5 km van Jeffreysbaai en 1.5 km van Marina Martinique.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Sunbird Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Rustic Dune Guest Suites het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Sunbird Avenue, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang