Rustic Forest Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 44 Nicolai Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Rustic Forest Gastehuis is in Bloemfontein geleë en bied 3 gemaklike selfsorg-eenhede, elk met privaat ingange en moderne geriewe.
Die Forest Kamer bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n ekstra lang koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, Snappy Chef-plaat, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, WiFi en 'n privaat buitesitarea.
Die Rustic Kamer bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die klein kombuisie bied 'n yskas, Snappy Chef-plaat, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ook lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, WiFi en uitsigte oor die tuin vanaf die buitesitarea geniet.
Die Pond Kamer kyk uit oor die koidam en tuin. Dit is ingerig met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Geriewe sluit in lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid het nie kookgeriewe nie.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en gratis WiFi regdeur die eiendom.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 44 Nicolai Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rustic Forest Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 44 Nicolai Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang