Successfully reported

Rustic Forest Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Arrie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal weer van die plek gebruik wil maak in die toekoms. Beslis 'n uitstekende keuse en verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

I had a magnificent stay. I had a magnificent stay. So tranquil and peaceful. We were greeted by a very friendly host. We loved the decor and the cottage had everything you need to make it a home away from home. I can highly recommend Rustic Forest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Thanks Erika, we are so glad you had that experience at our guesthouse. We strive to give 5-star service and rooms to our guests.

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons sal weer daar oorbly in die toekoms. Verblyf was baie netjies, skoon en daar was alles wat ons benodig het. Ansie het ons vriendelik ontvang, en ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Dankie Leon vir die terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te kon ontvang. Hoop ons sien julle weer wanneer julle Bfn toe kom.

Johannes D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker en goeie diens. Sal vir seker weer daar oorbly. Baie lekker gebly. Presies soos die foto op die webwerf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Dankie, Johannes. Sien weer in Oktober.

Jellene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjiese plek, waarde vir geld. Sal weer kom. Baie, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie vir die terugvoer. Word waardeer.

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die doel van my besoek was 'n matriekreünie. Die gastehuis is netjies, skoon, stil en goed toegerus. Dit was uitstekend geleë vir ons doel en ons kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle weer.

Lindie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

'n Pragtige, netjiese en skoon plek wat lieflik ingerig is. Heerlik gebly en altyd veilig gevoel. Sal sterk aanbeveel vir oud en jonk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Dankie, hoop om julle vinnig weer te sien.

Santie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike verblyf. Pragtige plek wat goed ingerig is Vir tot n paar nagte se verblyf. Lekker bed met keurige beddegoed. Dit was koud maar daar was n elektriese kombers en n lugversorger. Heerlike warm water. Veilige parkering. So n plek is n voorbeeld van wat die webtuiste se verblyf moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Dankie Santie, dit is waarna ons strewe, gelukkige tevrede gaste wat weer sal kom en ander mense aanbeveel na ons toe.

Carla S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Groot en gemaklik. Die kamer is baie netjies en skoon. Die gasheer is vriendelik en die kamer het alles wat jy benodig. Ek sal definitief weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Dankie vir terugvoer. Ons waardeer dit.

Ray B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great place to stop over for a night. Lovely guest house, neat, close to all amenities, great value for money. Beautiful garden to sit in and unwind. Friendly welcome, will definitely use again. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Rustic Forest Guest House
Thanks Ray, we appreciate the positive review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Nicolai Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcc79126514ed62fa44100e79bca9a92f00407d63e565420b851c6c9f531f15768636701d1fc96bb5d511e33f46ebede12fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 44 Nicolai Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.07119 26.21229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang