Rustic Manor Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Perth Road, Tokai, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 1 mens
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Rustic Manor Bed and Breakfast is in die lowerryke Kaapstadse woonbuurt, Tokai geleë. Dis 'n perfekte plek vir oornagverblyf wat lekker naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede is.
Dié B&B beskik oor 9 kamers wat elkeen ingerig is met 2 driekwartbeddens, 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie wat goed toegerus is.
Gratis WiFi, 'n kluis in die kamer en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Elke kamer het 'n skakeldeur wat dit perfek maak vir ouers wat saam met hul kinders reis.
Gaste kan gerus die gastehuis se braaigeriewe gebruik. Wasgoeddienste is op aanvraag beskikbaar en veilige parkeerplek is agter 'n outomatiese motorhek op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jade Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 17 Perth Road, Tokai, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Rustic Manor Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Perth Road, Tokai, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang