Rustling Palms
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis for the WHOLE UNIT.
Huisreëls
Rook is in die eenheid verbode.
Troeteldiere word toegelaat mits daar vooraf reëlings met die verteenwoordiger getref is.
20 eenhede voorafbetaalde elektrisiteit word per dag voorsien. Ekstra eenhede moet by die winkel of aanlyn gekoop word.
Gaste word vriendelik versoek om alle rommel in swartsakke in die asblik wat buite voorsien is, te gooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 131 Greenhart Estate, Houlton Drive, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang