Successfully reported
+23

Ruxmian Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61A Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ruxmian Lodge is geleë in die sentrale deel van Strand, 900 m vanaf die seekant en winkelsentrum. Die gastehuis is slegs 48 km van die middestad van Kaapstad en ongeveer 10 kilometer van die Kaapse wynroetes. Ons word omring deur die pragtige Helderberg en Hottentots-Hollandberge. Die Strand is knus gesetel op die strandfront van Valsbaai en het 'n ongerepte- en veilige swemstrand met sagte wit sand, ongeveer 5 km lank.

Ons gastehuis bied 5 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met lugversorging. Alle kamers het elektroniese kluise, TV's, ketels en haardroërs. Die sit- en eetkamer het 'n kaggel vir die koue wintermaande. 'n Ten volle toegeruste kombuis is beskikbaar.

Die groot lapa-/braai-area is ten volle ingeslote/ommuur en onderdak en is dus geskik vir alle weersomstandighede.Veilige onderdakparkeerplek en WiFi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 61A Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ruxmian Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61A Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe3f594c900783ece32837ad3c499f5ed078cb8ca013e98370c07abbdb57b5da1bafba116346a036e59d472b060425116ef9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 61A Church Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.111804555569 18.829343318939
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang