Successfully reported

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linka V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Bekostigbaar, goeie ligging en baie netjies. Ek het vir 4 aande hier gebly. Dit was die ideale ligging en het alles wat ek nodig gehad het. Dis baie netjies en ek het baie welkom gevoel. Ek sal weer in die toekoms hier kom bly. Dis ook baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Hallo Linka, Baie dankie vir jou opregte resensie. Jy is enige tyd weer welkom. Seën op jou lewenspad.

Andries L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie dankie. Baie dankie vir die akkommodasie, baie netjies. Hou so aan met jou uitstekende kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Refilwe M
Lang verblyf
4.8
Aug 2025

Monica hosted me for 13 nights. I really had a pleasant stay to be honest. Monica hosted me for 13 nights. I really had a pleasant stay to be honest. The area is quite and safe. And also close to Stellenbosch Business School. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Refilwe, thank you for your review. It was a pleasure to host such a kind gentleman who left the apartment in an impeccable state. Best wishes for the future.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Relaxing. Safe. Comfy. Great location. Near the highway. Great area. Everything you need is available in the unit. Friendly hosts. The bed is really comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Michelle, dit was 'n voorreg om jou by ons te huisves. Jy is 'n baie netjiese, rustige gas wat enige tyd weer welkom is.

Zelda F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Bekostigbaar, skoon en netjies. Baie vriendelike mense. Baie lekker gebly. Dus gerieflik, skoon en netjies, en naby alles. 2 besonderse mense en baie gasvry. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Baie dankie Zelda, Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te verwelkom. Die plekkie is baie mooi skoon gelaat. Seen op die nuwe seisoen.

Zanja H
Lang verblyf
4.6
Okt 2024

Veilige ligging en baie sentraal. Ja beslis. Monica was 'n fees om mee te werk en die verblyf was lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Monica
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Zanja, dit was 'n plesier om jou hier by ons te huisves. Jy is altyd weer welkom.

Georg B
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Eenvoudige blyplek met alles wat mens nodig het. Ek het regtig baie lekker gebly - en die gasvrou was baie vriendelik en gasvry en het my baie welkom laat voel. Die eenheid is baie lekker en gerieflik vir 'n alleenreisiger.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Monica
Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid
Goeiedag Georg, Baie dankie dat jy gekies het om by ons te bly en ook om 'n resensie te laat. Ons waardeer elke gas se mening en vertrou dat jy iewers in die toekoms weer by ons sal kom bly.

Barney B
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Aangenaam, skoon en stil! Dit was aangenaam en lekker stil! Wanneer ek as enkel persoon weer in die Wes Kaap kom, sal ek beslis weer hier tuisgaan!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 369
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 369
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 369
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 volwassene
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Koringblom Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6c33c70a02efa722b96d98a1ec4e0b2c4b5e42ce2548e43924eb724e1b2730efcff9a637b62edd8998b78f6b37cf03d969d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R369 per nag (plek vir 1) 33 5 1 5 16 Koringblom Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.88021395825 18.648135960102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang