Successfully reported

Sable Sunset Guesthouse

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Sylvi N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kamer was reg vir wat ons nodig gehad het. 'n Vinnige oorslaap gemaklike plekkie. Was 'n goeie oorslaap plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sable Sunset Guesthouse
Baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer die terugvoer. Kom besoek ons gerus weer. Sable Sunset Gastehuis

Hentie C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie lekker plek om te bly. Baie lekker gebly, lekker stil en baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sable Sunset Guesthouse
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die kompliment. Kom besoek ons gerus weer. Sable Sunset Gastehuis

Nolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gemaklik en netjies. Verblyf was gemaklik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sable Sunset Guesthouse
Baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves. Groete Sable Sunset

Johan B
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Het aan alle vereistes voldoen. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sable Sunset Guesthouse
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit baie. Besoek ons gerus weer. Sable Sunset Gastehuis.

Jaco G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Pragtige plekkie in 'n rustige atmosfeer. Ons het regtig baie lekker gebly. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons en ons hondjie te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sable Sunset Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Kom gerus weer. Sable Sunset

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
Sable Sunset Guesthouse
Baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves.

Jaco D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Excellent. Dit was baie aangenaam en ek het dit geniet, was 'n mooi area en stil en rustig gewees. Kamer was skoon en mooi toegerus.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sable Sunset Guesthouse
Baie dankie. Ons waardeer julle terugvoer.

Alet D
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2025

Nee dankie ek sal nie weer daar bly nie. Ons het nie lekker gebly nie. Die kamer was nie skoon nie (stof). Die WiFi het glad nie gewerk nie en so ook nie die TV nie. Die bed was baie ongemaklik. Foto's wys dat 'n plek vuil is nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Jacques
Sable Sunset Guesthouse
Geagte gas Baie dankie vir die terugvoer. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat u ondervind het. Let asb daarop dat ons kontakbesonderhede in die huisreëls gids in die kamers beskikbaar is, asook op die bevestigingsboodskap wat aan u vooraf gestuur word. Ons is 24 uur beskikbaar en gaste kan ons te enige tyd kontak vir enige probleme. Kamers word elke dag skoongemaak en ons gaan persoonlik die kamers deur voordat dit aan gaste oorhandig word. Sou gaste enige probleme ondervind, kan hulle ons kontak en ons sal dadelik aandag daaraan gee. Groete Sable Sunset Gastehuis

Zian B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stil, gemaklik, rustig. Ons het so lekker gebly. Alles is netjies en skoon gewees. Die kamer is gemaklik en die area is so stil. Ons kon buite in die oggend son sit met 'n koffie en vir die voëltjies luister. Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sable Sunset Guesthouse
Thank you Zian. Hope to see you again soon.

Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende akkommodasie. Ons het baie lekker gebly. Baie gerieflike kamer en rustige, stil en veilige omgewing. Gashere het ons so welkom laat voel en hulle diens was uitstekend. Dankie vir die bederfies. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Sable Sunset Guesthouse
Thank you Karen. Hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Louis Botha Street, Trichardt, 2300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97d00e59d929b03bbe590e7d1dbd8dd1c825408a356500b79529a1bf11b00b117df9d575aab510a8ee7dbfef89db52e745b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 47 Louis Botha Street Trichardt 2300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.49463108153 29.234273028921
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang