Sable Sunset Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Louis Botha Street, Trichardt, 2300, Mpumalanga
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sable Sunset Guesthouse bied 3 selfsorg-eenhede in die hartjie van Trichardt, gerieflik geleë langs die N17.
Barbets Nest Cottage bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamertafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV in. Gaste het ook toegang tot 'n bekoorlike buite-sitarea, braaigeriewe en veilige parkering.
Nguni Kraal is stylvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Bykomende geriewe sluit in 'n tee- en koffiestasie, mikrogolfoond en yskas.
Meerkat Manor bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer sluit ook 'n tee- en koffiestasie, yskas, mikrogolfoond en breekware in. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel, TV en 'n werkruimte vir sakereisigers.
Alle eenhede is toegerus met 'n TV met die volledige My Family Cinema-pakket, gratis WiFi, vars linne, badhanddoeke en 'n ligte ontbyt wat bestaan uit graan, beskuit en jogurt.
Die gastehuis is binne loopafstand van Trichardt MediClinic, naby Sasol, 8 km vanaf Secunda Mall en ongeveer 10 km vanaf Graceland Casino & Country Club. Dit is ideaal vir "parkrunners" by die Terra Nova Park Run en net 'n kort entjie van die Trichardtsfonteindam, 'n gewilde oornagplek vir wildvisvang-entoesiaste. Trichardt Skietbaan is 2.7 km weg en bied gereeld kompetisies aan wat deelnemers van regoor die land lok.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 47 Louis Botha Street, Trichardt, 2300, Mpumalanga
- Gaste dink Sable Sunset Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Louis Botha Street, Trichardt, 2300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang