Successfully reported
+22

Safari Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Edwin Frylinck Street, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Safari Guesthouse is in Vryburg, 'n groot landboudorp op die hoofroete na Namibië en Botswana. Dis die ideale verblyf vir paartjies, gesinne, jagters, toeriste en sakereisigers.

Safari Guesthouse bied 'n verskeidenheid ruim en luukse kamers met lugversorging en en suite-badkamers. Die kamers het elkeen 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Daar is ook gratis WiFi in al die kamers. Net die gaste in Kamer 11, Kamer 12 en Kamer 13 mag van die swembad en lapa gebruik maak.

Gaste kan 'n heerlike ontbyt of aandete in die eetkamer met 'n skildery van 'n Namibiese natuurtoneel teen die muur geniet. Ontbytpakkies kan ook voor die inklokdatum gereël word. Alle maaltye kos ekstra.

Veilige parkeerplek is in die skaduwee op die perseel beskikbaar. Gaste kan veilige en ontspanne wandelings in die buurt of in die nabygeleë Leon Taljaard Natuurreservaat en Concentration Camp Memorial Pinnacle geniet. Safari Guesthouse is die ideale stopplek vir diegene wat in Suid-Afrika reis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Kevin S
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Sal aanbeveel. Sien sterre.
Aug 2025
Esther E
Saam met lewensmaat
5.0
Sien sterre. Heerlike verblyf met rustigheid.
Aug 2024
Bertus W
Besigheidsreis
5.0
Very friendly and accommodating. Very friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Johanna H
Besigheidsreis
5.0
Die verblyf was gerieflik veral DSTV wat 'n geleentheid bied in Afrikaans. Die kamer was gerieflik en netjies. Die skuifdeur maak 'n groot verskil.
Mrt 2024
Wilhelmina J M
Saam met lewensmaat
4.6
Ideale wegbreek plekkie! Ons het dit baie geniet! Aie gerieflik en privaat. Baie lekker gebly!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jasper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 35 Edwin Frylinck Street, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Gaste dink Safari Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Edwin Frylinck Street, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54898e3c313b7230ff6647e24d023443a04f9eb356759f0aeca7495a069feb49bbaf5750ba7407f79baa4616ef70e49411ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 35 Edwin Frylinck Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.948636 24.714947
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang