Successfully reported

Safari Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Kevin S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly. Sal aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jasper
Safari Guesthouse
Baie dankie, hoop ons sien julle gou weer! Lekker dag!

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jasper
Safari Guesthouse
Baie dankie, Belinda. Ja, ongelukkig is ons kamers nie self-catering nie, maar jy kan gerus vra vir eetgerei indien jy sou benodig. Dankie, lekker dag. Hoop ons sien jul gou weer.

Esther E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sien sterre. Heerlike verblyf met rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelmina J M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Ideale wegbreek plekkie! Ons het dit baie geniet! Aie gerieflik en privaat. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Jasper
Safari Guesthouse
Baie dankie, Wilhelmina! Ons is baie bly jul het dit geniet! Hoop om jul gou weer te sien!

Hannetjie S
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2025

Netjiese kamers. Lekker oorgeslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan D
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Goed vir 'n oornag slaapplek. Ons het een nag oorgebly. Die plek spasie is nie groot genoeg om 'n paar dae oor te bly nie, maar heel gerieflik vir een aand. Ons het aandete bestel en dit was smaaklik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jasper
Safari Guesthouse
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer. Lekker dag!

Bertus W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Very friendly and accommodating. Very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Die verblyf was gerieflik veral DSTV wat 'n geleentheid bied in Afrikaans. Die kamer was gerieflik en netjies. Die skuifdeur maak 'n groot verskil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jasper
Safari Guesthouse
Baie dankie vir die goeie resensie, ons hoop om u weer te sien!

Mornay B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Lekker gebly. Waarde vir geld. Lekker gebly en kommunikasie voor die tyd was baie goed. Daar kan dalk gekyk word na die beskikbaarheid van warm water in die stort. Mooi en netjiese plek. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolien B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Goeie oornagverblyf. Die kamer en badkamer was heerlik ruim. Die klein stoepie was ook lekker. Die WiFi was net stadig. Die ontbyt was lekker, maar die botter was galsterig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jasper
Safari Guesthouse
Hi Roelien. Baie dankie vir die terugvoer. Julle kon dalk heel moontlik by die verkeerde WiFi-konneksie ingeskakel het, daar is verskillende konneksies vir verskillende dele van die gastehuis. Jammer oor die botter, ek was glad nie bewus daarvan nie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Elana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jasper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Edwin Frylinck Street, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54898e3c313b7230ff6647e24d023443a04f9eb356759f0aeca7495a069feb49bbaf5750ba7407f79baa4616ef70e49411ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 35 Edwin Frylinck Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.948636 24.714947
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang