Successfully reported

Saints View Resort Unit 22

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Elaine P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Absolutely stunning and will definitely be back! The resort is located right on the beach, and just a short drive from popular dining restaurants and shopping malls. The stunning views and beautiful surroundings made it a perfect vacation. I highly recommend it to anyone looking for a peaceful, luxurious holiday. The suite was spacious, immaculately clean, and well-equipped, with a private balcony where we could enjoy an evening braai and watch the sunset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Baie netjies, uitstekende ligging met pragtige see uitsig, kan sterk aanbeveel. Ons was aangenaam verras. Ontvangs was uitstekend - besonders vriendelik en behulpsaam en altyd gereed om te groet of met enige iets te help. Die eenheid was baie skoon en netjies en relatief nuut. Die enigste versoek kan dalk wees vir platlakens in die somer - dit word te warm vir die duvets. Mens kan natuurlik tokens koop vir die lugversorging ook, wat ons nie gedoen het nie. Die balkon met see-uitsig is 'n groot pluspunt. Die gebou het 'n hyser en daar is 'n bagasietrollie wat baie help. Daar is oop parkering bo met 'n sekuriteitshek en sekuriteitswag (weer eens baie vriendelik), sowel as veilige parkering onder die gebou. Wat die ligging betref - Uvongo se swemstrand is verder af in die straat. Baie dankie almal by Saints View! Ons het soveel meer gekry as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fikile K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

My stay in saints view was superb. My stay in saints view was superb, I had the most wonderful time ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2018

Netjies, nuut, skoon met mooi uitsig. Saints View is beslis een van die beter plekke in die Suidkus wat baie bied vir die gesin. Die ligging is uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karla J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2018

Baie mooi uitsit. Pragtige eenheid met lieflike uitsig op strand. Dit sal wel waardeer word as die oord handdoeke in badkamers en hangers in kaste kan voorsien.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 738

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corner of Collin Street and Stafford Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb05dc3d8f8a73eb54039c5fc910931b887e445acd556c1c6ca0cfa40a7040b8a690c180a9ebc610dc825649e82f49333aa5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.832177 30.398522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang