Successfully reported
+13

Salamah

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3067 Berghaan Street, Marloth Park, 3012, Mpumalanga
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Salamah bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n huis met 2 slaapkamers en 'n solderkamer. Die huis is geleë in Marloth Park Conservancy, net 20 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek.

Die huis met lugversorging bied slaapplek vir 4 tot 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers is onder geleë, en die derde slaapkamer is 'n solderkamer bo met 2 dubbelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en 'n gastetoilet binne die huis, sowel as 'n buitebadkamer met 'n bad, wasbakke en toilette.

Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n diep yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n skottelgoedwasser. Die huis is toegerus met 1 TV met volle DStv-kanale en onbeperkte WiFi.

Gaste het toegang tot 'n lapa en boma met braai-area en 'splash pool'. Onderdakparkering is beskikbaar vir 1 voertuig met baie skaduwee wat deur die bome gebied word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Roelof W
Gesin met klein kinders
5.0
’n Fantastiese wegbreek – ons sal beslis weer kom! Ons het ons verblyf in Marloth baie geniet! Die huis was skoon, gemaklik en goed toegerus – alles w...
Sien meer
Okt 2025
Amanda C
Gesin met tieners
5.0
Rustig, skoon en veilig, baie wild om te sien. Baie lekker gebly, so rustig.
Des 2024
Marelza B
Gesin met klein kinders
4.8
Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly. My kinders het dit baie geniet om al die diere kos te gee.
Jul 2025
Aron G
Gesin met klein kinders
4.8
Excellent. A great location and a great area. My family and I really enjoyed ourselves, and a special message to Alta for hosting us. W...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Carina B
Gesin met tieners
5.0
Rus vir die siel. Baie lekker gebly. Baie diere wat kom kuier by die huis.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3067 Berghaan Street, Marloth Park, 3012, Mpumalanga
  • Gaste dink Salamah het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3067 Berghaan Street, Marloth Park, 3012, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa547578c7b03cec2c34f21b31618a9fd5e40842872a983b941bbf7d5cefc19d4efde9b49818056b43daee79a0aa4142d4b01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 3067 Berghaan Street Marloth Park 3012 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338787558384 31.799266680357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang